Pages

Hoofblad

Waar elke koei 'n kalf speen wat bydra tot die Nasionale kudde.

Die teelkrag van die Bonsmara is in sy koeie!

Die teelkrag van die Bonsmara is in sy koeie!

Wednesday, July 2, 2014

Ferrero Bonsmara sê : Ons Waarborg OP DIE BULLE

1. Alle bulle is geent teen Galsiekte, Afrika en Asiatiese Rooiwater.
2. Entings soos Spons, Lam en Miltsiekte, Pasterurella, BVD, Knopvelsiekte, 3dae-stywe-siekte, slenkdalkoors. (met opvolg entings)
3. Bulle kom deur streng seleksie proses (tot sowat 17 Seleksie prosesse deur gegaan) vanaf Speen tot dag van Veiling. Dus alle swak presteerders op alle fassete is alreeds uit.
4. Bulle is getoets in 'n Fase D en groot gemaak op die veld.
5. Omdat ons met 'n Biologiese produk werk kan ons hul nie waarborg op semen gehalte vir langer as 3 weke na die veiling nie. LW alle bulle is vrugbaar getoets vir die veiling!
6. Ons kudde is alreeds skoon van trichomoniase vir die afgelope 30 jaar. LW alle bulle is skoon getoets vir Trichomoniase.
7. Bulle is goed uitgegroei, fiks en reg om te teel.